Personnel

Meet our Top Team Oral Hygienists that is ready with a smile to assist you.

Sonja FRANSOLET

Dit is vir my 'n groot eer om deel te wees van Dr. Herman Uÿs se praktyk die afgelope 7 jaar waar ons almal as een span saam werk  om vir elke pasient 'n eindresultaat  te gee waarop nie net ons nie maar die pasiënt ook baie trots kan wees.

  Aneen Brits

 Ek is ‘n Mondhigienis  by Dr Herman Uÿs, ‘n Ortodontis in Pretoria en in Benoni  Ek het 'n passie vir Ortodonsie en geniet elke dag wanneer ek die vordering van elke pasënte se behandeing sien. 

  Yumna Teladia 

I am one of the Oral Hygienists of Smiling Orthodontics.  I am very passionate and enthusiastic about what I do and always strive to do my best.  Being a part of this dynamic team has got to be the highlight of my career thus far. 

Natasha Tucker

Ek is die Stoelassistent by Dr. Herman Uÿs se praktyk. Ek is deel van n wenspan,  geen berg is ooit vir ons te hoog om te klim. Met ons “team effort”  pak ons alles aan.   

 

Practice Administration

 

Sanra Schmidt

 

By Smiling Orthodontics is dit ons leuse om elke pasiënt en hul familie met ‘n “GLIMLAG”  te verwelkom.  In hierdie praktyk het ek die geleentheid gekry om my grense te skuif en nuwe uitdagings aan te pak. Ek is die praktykbestuurder  wat verantwoordelik is om elke rat ge-olie te hou en glad te laat verloop.

 

  Willa Burger (Receptionist- Menlo Park)

Ek is die nuutste gesig in hierdie familie. Ek is die eerste persoon wat pasiënte sien as hulle instap by die praktyk en ook die laaste gesig wanneer hulle uitstap.  Ek is betrokke by die ontvangs en dit is die hartklop van die besige praktyk.  Ek is hier om jou te help !!  

 

  Elize dippenaar (Receptionist- Benoni)

Hi, I’m Elize. I answer phones, make appointments, and I assist any other co-worker with anything they may need to help lighten their workload. I see patients from the beginning to the end of their appointments and help in answering any questions they may have along the way. We have great patients who I love to get to know and see on a regular basis. 

The more you smile the better you feel, and what better way to smile than with your “Smiling Orthodontics” smile? 

Martha Maselela

Ek werk in die Menlo Park praktyk. My werk behels onder andere die skoonmaak van die praktyk. Ek sorg ook dat die instrumente skoon en gesteriliseer is. Deel van my werk is ook om die modelle te pak en seker te maak die nommers is op. Dan sorg ek ook dat die mense deur die dag lekker koffie en tee kry om te drink. Ek het baie geleer  oor die verskillende instrumente wat gebruik word. 

Zithu Sebeko

 My job requires keeping the practice clean, taking care of all the plaster models to stay in good order.  It is also my responsibility to do the sterilization of the practice when it comes to the instruments  Making sure that the parents of my patients have some refreshments during there wait is always a pleasure to me.

Kenneth Maseko (Car Guard)

Hi there, I am Kenneth from Hammanskraal working in Menlo Park at Dr. Herman Uÿs's orthodontic practice as an officer. Very kind and friendly to our clients and public, enjoying my job but also very strict.